Warning
-
WORD Research this...Psalms 85
- 1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.
- 2 U het, o HERE, 'n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander.
- 3 U het die ongeregtigheid van u volk weggeneem, al hulle sonde bedek. Sela.
- 4 U het al u grimmigheid teruggetrek, U het U van die gloed van u toorn afgewend.
- 5 Herstel ons, o God van ons heil, en maak tot niet u grimmigheid teen ons!
- 6 Sal U vir ewig teen ons toornig wees, u toorn laat duur van geslag tot geslag?
- 7 Sal U ons nie weer lewend maak, sodat u volk in U bly kan wees nie?
- 8 Laat ons u goedertierenheid sien, o HERE, en gee ons u heil!
- 9 Ek wil hoor wat God die HERE spreek. Ja, Hy spreek vrede vir sy volk en vir sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie!
- 10 Gewis, sy heil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan woon.
- 11 Goedertierenheid en trou ontmoet mekaar; geregtigheid en vrede kus mekaar.
- 12 Trou spruit uit die aarde en geregtigheid kyk uit die hemel neer.
- 13 Ook gee die HERE die goeie, en ons land lewer sy opbrings. Geregtigheid gaan voor Hom uit, en dit let op die weg van sy voetstappe.
-
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.